Hannes brummer biography of albert
Hans Brümmer was born on December 13 , in Tauberbischofsheim, Germany.!
Hannes Brümmer
| Hannes Brümmer | |
| Geboorte | 15 Maart 1979 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
| Alma mater | Universiteit van Pretoria |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2001–nou |
| Rolprente | Skin; Ek joke net 2; An act of defiance |
| Toekennings | 2019 SAFTA: Beste akteur in 'n TV-komedie |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Hannes Brümmer (gebore 15 Maart1979) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, televisieskrywer en -regisseur, en improvisasie- en skerpskertskomediant.[1] Hy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria.
Hy is ‘n lid van die Afrikaanse komedie-duo Die Flying Dutchmen saam met Melt Sieberhagen.
It's never a good idea to have a husband or wife at work ♂️ | The King of Queens on Comedy Central, DStv Ch Albert Galea and 3 others.
Vir sy rol in Elke skewe pot is hy in 2019 met 'n South African Film and Television Awards-toekenning bekroon as beste akteur in 'n TV-komedie. Hy is sedert 2020 in ‘n skeppende hoedanigheid betrokke by die stromingsdiens PlatformZA.